Die werklike rede hoekom Poetin die oorlog teen Oekraïne begin het

Die foto hierbo toon ‘n groep Oekraïense mense en hulle ondersteuners wat gister geprotesteer het naby die Russiese konsulaat in die Kaap. Ek het die foto op my Facebook-blad geplaas en ‘n gesprek het onstaan waarin ‘n vriend gevra het hoekom Rusland Oekraïne aangeval het as Oekraïne dan niks aan Rusland gedoen het nie. Poetin … Continue reading Die werklike rede hoekom Poetin die oorlog teen Oekraïne begin het